Die rugby is nou in volle swang met proewe en wedstryde wat week na week plaasvind.
Ons het vir die eerste keer 10 spelers gehad wat aan die finale Suid-streeksproewe deelgeneem het. Baie geluk aan Carter Schoeman en Frank van der Walt wat aan die finale WP-proewe deelgeneem het.
Uitslae tydens die kwartaal was baie goed en ons is bevoorreg met goeie deelname wat kompeterende spankeuses en diepte beïnvloed.
Uitslae vir die kwartaal:
o. 7 Rugby
A:
Wen 3 – 1 vs Curro Durbanville
Verloor 1-5 vs Mikro
Wen 1-0 vs Durbanville C
B:
Wen 5-4 vs Curro Durbanville
Wen 5-1 vs Mikro
Wen 3-0 vs Durbanville D
o.8 Rugby
A:
Verloor 2-5 vs Curro Durbanville
Verloor 1-3 vs Mikro
Wen 5-2 Durbanville C
B:
Wen 8 – 0 vs Curro Durbanville
Wen 5-0 vs Mikro
Wen 6-4 vs Durbanville F
o.9 Rugby
A:
Verloor 1-3 vs Curro Durbanville
Wen 5-2 vs Edgemead
Verloor 1-2 vs Mikro
Gelykop 2-2 vs Durbanville C
B:
Verloor 0-6 vs Curro Durbanville
Verloor 2-4 vs Mikro
Verloor 1-6 vs Durbanville D
o.11 Rugby
A:
Verloor 12-17 vs Curro Durbanville
Wen 7-0 vs Edgemead
Wen 17-5 vs Mikro
B:
Verloor 0 – 45 vs Curro Durbanville
Verloor 0-55 vs Mikro o.10A
o.13 Rugby
A:
Verloor 7 – 48 vs Curro Durbanville
Wen 38-17 vs Edgemead
Wen 21-6 vs Mikro
Ons afrigters hoop dat hierdie goeie uitslae en uitstekende deelname vir die nabye toekoms behoue kan bly.