Die graad 1 – 7-leerders het verlede week aan die interne redenaarskompetisie deelgeneem en ons omtrent van verskillende sake oortuig!

Baie geluk aan die volgende leerders wat ons skool by ATKV se eerste ronde gaan verteenwoordig:

Gr. 1 – 3
Jean-Jacques Rossouw
Petronella Gouws
Mia Bothma
Jan-Jurie Fourie
Lua Groenewald
Amalie Janse van Rensburg
Kitty Partner
Christina du Toit

Gr. 4 – 5
Pieter Rademeyer
Stef Nel
Ella van der Walt
Mia-Lynn Podesta

Gr. 6 – 7
Sabine Barnard
Karu Rademeyer
Isabella Marais
Elisabet Marais
Colleen Draghoender
Emma Snjiders
Abi Fourie
Stella Zulch