Liewe Ouers/Voogde,

Ons is opgewonde om hierdie jaar se veilingsdinee-lotte met julle te deel, te danke aan ons fantastiese borge. Loer gerus na die borge se sosiale media, beskikbaar by elke lot. Elke borg bring unieke talent en waardevolle items en ons hoop julle geniet dit!

Ons wil graag baie dankie sê aan Marina van der Westhuizen wat die veilingboekie se mooi ontwerp behartig het.