Ons gewone skooltasse vir graad 3 – 7 is tans uit voorraad. Ons gaan moontlik binnekort ‘n paar inkry, maar nie noodwendig al genoeg om almal wat vir ‘n tas wag te kan help nie. Indien jy nie langer kan wag vir ‘n tas nie, kan jy enige ander skooltas wat donkerblou is in ‘n winkel koop.

Ons het intussen ‘n paar Ramble-rugsakke ontvang. Dit is ‘n duurder tas en het ‘n twee jaar waarborg vanaf die datum wat die skool dit aangekoop het. Dit is op Jan Kas beskikbaar of jy kan dit tydens winkelure kom koop.