Ons volgende twee optredes is die Kerssangdienste. Neem kennis dat ALBEI kore optree. Hou asb. die datums oop:

Sondagaand, 26 November, 19:00 – Tamboerskloof, NG Kerk
Sondagaand, 3 Desember, 19:00 – Drieankerbaai, NG Kerk

Koorlede sal albei aande WIT dra en nie skoolklere nie.