Karu en Emma presteer in aksienetbal 25 Okt, 2023 | Netbal, Nuus, Sportuitslae Karu Rademeyer en Emma Snijders het verlede week die nuus ontvang dat hulle albei WP-aksienetbalkleure verwerf het. Hul neem vroeg volgende jaar aan die nasionale toernooi in Alberton, Gauteng deel. Baie geluk!