Eisteddfoduitslae: Klavier 19 Sep, 2023 | Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Nuus Baie geluk aan Stella Zulch met haar silwer medale vir die afdeling Klavier Gr 6 by die afgelope Afrikaanse Eisteddfod. Ons is baie trots op haar!