Skaakuitslae: 8 September 2023 11 Sep, 2023 | Nuus, Skaak, Sportuitslae Die o.13-span het hul laaste ligawedstryd teen Houtbaai Internasionale skool op Vrydag, 8 September, gespeel. Ons is trots om te noem dat die span 5-1 gewen het. Ons het goed in die liga gevaar en sien uit daarna om volgende jaar weer deel te neem.