Gelukwensing 10 Sep, 2020 | Algemeen, Nuus Graag wil ons vir Dawie Marais, Adri Marais se man, gelukwens met sy aanstelling as bestuurder van die Suid-Afrikaanse Kinderhuis. Ons wens hom alle sterkte toe!