Graad 7-Entrepreneursdag: 15 Sept. 2023 11 Sep, 2023 | Akademie, Nuus Bring ‘n geldjie saam en kom ondersteun die Graad 7-Entrepreneursdag. ‘n Verskeidenheid van produkte en speletjies sal op die dag beskikbaar wees.