Skooltye Maandag, 4 Sept. 2023 1 Sep, 2023 | Algemeen, Nuus Die skool verdaag Maandag, 4 Sept., vroeër a.g.v. ‘n personeelopleiding: 12:45 (graad 1 – 3) 13:00 (graad 4 – 7) Die bus vertrek om 13:05