Sien gerus verlede week se nuusbrief of kliek HIER vir die nuusbrokkie i.v.m. kwartaal 2 se twee dag stap in die Boesmanskloof.
- Almal wat saam stap, moet verkieslik al ten minste ‘n langerige dagstap vantevore gedoen het.
- Kinders onder 10 is welkom, mits hulle al ‘n stap gedoen het en jy seker is hulle sal nie halfpad moed opgee nie.
- Die bedrag betaalbaar sal binnekort op Karri gelaai word vir almal wat die vorm ingevul het. Jy sal op hierdie manier jou plek verseker.
- Kliek HIER vir die vorm.