Carmen Barnard in Gr.5 is gekies om deel te neem aan die SSA vlak twee Swemkampioenskappe 2020 wat van 27 – 30 Maart 2021 in Bellville aangebied word. Dit is ‘n groot prestasie en ons is baie trots op haar. Ons wens haar alle sterkte toe!