Drama: 18 Aug. 2023 17 Aug, 2023 | Drama, Kuns en Kultuur, Nuus Liewe Drama-Ouers, As gevolg van die sportnaweek is drama vir gr. 1 – 3 vandag 11:45 – 12:35 en daar is ongelukkig geen drama vir gr. 4 – 7 nie. Baie dankie en lekker naweek!