*Plakkers gaan van volgende week af op Karri beskikbaar wees.

Vrydag, 1 September 2023, is Loslitdag!

  • Tema: Share a smile
  • Trek bont en kleurvol aan!
  • Betaal R20 vir ‘n loslitdagplakker om Vrydag, 1 September, sivvies aan te trek!