Neem solank kennis van ‘n belangrike koordatum:

  • Donderdagaand, 20 Oktober.
  • Weskus Koorfees by Laerskool Sunningdale.
  • Albei ons kore neem deel.
  • Alle detail sal nader aan die tyd bekend gemaak word.