Dit was ‘n baie mooi en suksesvolle dag en ons leerders het uitstekend gevaar. Baie geluk! Dankie aan juf. Helecia en mnr. Ben vir al hulle harde werk. Kliek HIER vir die uitslae.