Tweedehandse Skoolsweetpakke 25 Apr, 2023 | Klerebank, Nuus Bring asb. skoolsweetpakke wat nie meer pas nie sodat ons kan sorg dat alle leerders iets warm het om aan te trek terwyl ons vir die nuwe sweetpakke wag.