Op ‘n baie winderige en koue Donderdagmiddag het al ons hokkiespanne teen Milnerton te staan gekom. Die seuns het weg gespeel en die dogters tuis.

Die uitslae is as volg:

Seuns

o.9 Span 1 wen 1 – 0
o.9 Span 2 speel gelykop 0 – 0
0.10A-Seuns wen 4 – 1
0.11A-seuns verloor 1 – 3
0.13-seuns wen 8 – 0

Dogters

o.9 Span 1 speel gelykop 1 – 1
o.9 Span 2 speel gelykop 1 – 1
o.10A wen 7 – 0
o.11A wen 8 – 0
o.13A wen 3 – 2
o.13B wen 4 – 0

Dit is ongelooflike uitslae en ons is trots op elke span wat net hul beste gegee het.