Skool verdaag vroeër: 28 Maart 10 Mar, 2023 | Algemeen, Nuus Die skool verdaag op Dinsdag, 28 Maart, om 12:45 (gr. 1-3) en 13:00 (gr. 4-7) as gevolg van personeelopleiding wat vir Huppelland en die Laerskool se onderwysers/assistente vanaf 13:15 aangebied word. Nasorg sal soos gewoonlik voortgaan.