Onthou asb.: Alle Senior koorlede moet Saterdag van 09:00 – 13:00 by die skool vir ‘n oefening wees.

  • Dra gemaklike klere.
  • Bring genoeg te eet en te drink.
  • Bring swemgoed (as die weer dit toelaat)
  • Leerders moet asb. STIPTELIK om 13:00 gehaal word.
  • In- en uitgang is by die Kloofstraathek. Daar sal sekuriteit wees.