Table View-Liga: Seuns A (juf. Mardry Wright) WEG vs Parklands

SPANNE: Seuns A
1. Andre Marais
2. Jan-Willem Silvis
3. Ben Esterhuyse
4. Francois Boshoff

PLEK: 1 College Avenue, Sandown, Parklands, Hoërskool

WEDSTRYDE BEGIN: 15:00

TERUG BY SKOOL: 17:30

SPORTDRAG:
• Blou skoolrompie/ broek en oranje JVR wedstrydhempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Table View-Liga: Gemengde A (juf. Andri de Villiers ) WEG vs Van Riebeeckstrand

SPANNE: Seuns A
1. Juan Cruywagen
2. Jake van der Walt
3. Stella Zulch
4. Anna Louw

PLEK: Laerskool Van Riebeeckstrand

WEDSTRYDE BEGIN: 15:15

TERUG BY SKOOL: 17:30

SPORTDRAG:
• Blou skoolrompie/ broek en oranje JVR wedstrydhempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Kliek HIER vir die vorm.