Noord-liga: Seuns A (juf. Marianne Conradie) TUIS vs Laerskool Brackenfell
1. Dawid-Wiese Viljoen
2. Adriaan Wessels
3. Johan Symington
4. Gustav van der Linde

Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm.

SPANNE: Noord-liga: Seuns A-span

PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck

WEDSTRYDE BEGIN: 13:45

SPORTDRAG:
• Blou kortbroek en blou JVR eeufees-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Noord-liga: Dogters A span (juf. Suné Swanepoel) TUIS vs WELGEMOED
1. Stella Lamprecht
2. Klara Maree
3. Jeanne van Heerden
4. Katia van Wyk

Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm.

SPANNE: Noord-liga: Dogters A span

PLEK: Laerskool Jan van Riebeeck

WEDSTRYDE BEGIN: 15:15

SPORTDRAG:
• Blou skoolrompie en blou JVR Eeufees-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Noord-liga: Gemengde span (Juf Maricqe Coetzer) WEG vs SAFFIER
1. Pierre-Jacque Smit
2. John Gilmer
3. Stella Pansegrouw
4. Ane Swanepoel

Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm.

SPANNE: Noord-liga: Gemengde Span

PLEK: Laerskool Saffier

VERTREKTYD: 14:15

WEDSTRYDE BEGIN: 15:15

TERUG BY SKOOL: 17:30

SPORTDRAG:
• Blou kortbroek en blou JVR eeufees-hempie
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)

Kliek HIER vir die vorm.