Dawid-Wiese het die naweek aan ‘n TSA-tennistoernooi deelgeneem. Hy het in die 0.14 Boys Gold gespeel en in die finaal met 7-5, 6-4 gewen.

Dit is ‘n ongelooflike prestasie en iets om uiters trots op te kan wees. Welgedaan, Dawid-Wiese!