Die Welwillendheidskomitee wil baie graag al die ouers bedank wat skoolklere en skryfbehoeftes geskenk het. Ons gee ‘n laaste geleentheid indien jy nog enige klere wil skenk.  Laaste dag vir skenkings is Donderdag, 10 Februarie.  Dit kan na Marietjie de Kock se klas geneem word. Nogmaals baie dankie.  Dit word opreg waardeer.