Die volgende geld vir bogenoemde wedstryde. Voltooi asb. die onderstaande vorm.
SPANNE:
O.11A
PLEK: Kampsbaai (Symmonds veld)
VERTREKTYD: 14:15
WEDSTRYDE BEGIN: 15:00
TERUG BY SKOOL: 17:30
SPORTDRAG:
- Oranje hempie en Vlootblou kortbroek
- Lang blou kouse met oranje streep en tekkies (Die blousokkies sal ook vir Hokkie gebruik word.)
- JvR kriekethoed
- Water en iets om te eet
SLEGS SPELERS WAT OP DIE ONDERSTAANDE LYSTE VERSKYN SPEEL WOENSDAG.
Net hierdie leerders se ouers moet asb die vorm voltooi.
0.11 A-span
- Jack Dawes (K)
- Nils le Roux
- Luke Willows
- Rudi Badenhorst
- Alexander Weideman
- Ben Esterhuyse
- Dane Botha
- Rafael Lamprecht
- Zander Smit
- Phumi Salimani
- Nicolas Marais
Kliek HIER vir die vorm.