Storieskip gaan op 24 November ‘n toneel vir alle graad 1-3-leerders in die saal kom opvoer. Hierdie opvoering vind tydens skooltyd plaas. Die kostes beloop R10 p.p. en ouers kan dit op die Karri-toep betaal. Maak asb. die betaling voor 18 November om 14:00.