Op Sondag, 28 Februarie, het meer as 50 Nippers by die Clifton Lewensredding klub hul Nippers-eksamen afgelê. Hulle het vir weke lank vir hierdie eksamen geoefen en kon die vrugte pluk van ure se harde werk.

Baie geluk aan die volgende leerders:

  • Stella Pansegrouw – Vlak 1
  • Jeanne van Heerden – Vlak 1
  • Daxton Liversage – Vlak 2
  • Emily Roff – Vlak 2
  • Kai Allewell – Vlak 2
  • Conrad Bezuidenhout – Vlak 2
  • Izak Bezuidenhout – Vlak 3

Hier is ‘n foto van Kai Allewell in aksie.