• Markdag sal Vrydag, 30 September, vanaf 09:15 tot 10:10 plaasvind.
  • Grondslagfase leerders wat iets wil verkoop, kan vanaf Maandag tot Donderdag om 12:00 tafels op Karri bespreek.
  • Om te verhoed dat daar te veel stalletjies is en dat almal ‘n beurt kry om iets te verkoop, sal slegs die grondslagfase hierdie kwartaal kan verkoop. Die intersenfase sal weer volgende kwartaal ‘n beurt hê.
  • Geen lewende hawe of klappers van enige aard mag verkoop word nie.