Ons spring in kwartaal 3 onmiddellik weg met sport op Dinsdag, 19 Julie. Ons poog om soveel moontlik papier te spaar en gaan nie hierdie kwartaal ‘n harde kopie van die buitemuurseprogam en datums in leerders se rapporte plaas nie. Volg die SKAKEL vir die buitemuurseprogram en belangrike datums op die skool se webtuiste of kliek op die voorskou foto’s hieronder.

Sportprogram Kwartaal 3

Belangrike sportdatums