Nadat ons wedstryde teen Curro Durbanville uitgestel is na Dinsdag, 12 Augustus, het die meeste van die spanne ‘n baie goeie middag gehad.
Die uitslae is soos volg:
O/9 A wen 6-3; O/9 B gelyk 3-3
O/10 A wen 13-1; O/10 B wen 6-0
O/11 A wen 9-2; O/11 B wen 8-0
O/12 A verloor 2-14
O/13 A wen 27-12; O/13 B wen 8-4