• Ouers kry ‘n geel bandjie vir die laaste twee aande van die konsert. Die persoon wat die leerder by die klas gaan haal, moet die bandjie dra.
  • Daar word ‘n video van die konsert gemaak. Ons sal later meer inligting in die verband stuur.
  • Onthou om op Karri te betaal om konsertfoto’s te bestel.
  • Kliek HIER vir al die konsertreëlings soos in verlede week se nuusbrief gekommunikeer. Die ekstra inligting wat later gekommunikeer is, is ook daarby ingesluit.