Baie geluk aan die onderstaande leerders wat gekies is vir die Cape Town (WP) tennisspanne:

0.11
Jeanne van Heerden
Stella Pansegrouw
Rafa Lamprecht
Nils le Roux

0.12
Adriaan Wessels
Ané Swanepoel
Gustav van der Linde

0.13
Stella Lamprecht
Dawid-Wiese Viljoen

Sodra hierdie leerders aan enige van die provinsiale byeenkomste deelneem, ontvang hulle WP-kleure. Welgedaan aan elke speler. Dit is ‘n uitmuntende prestasie.