Ons gaan volgende week vir die eerste keer die groot 3 sportkodes op een dag aanpak. Die seuns gaan TUIS speel op die Conradieveld en die dogters gaan WEG speel by Durbanville Voorbereiding. Sien die onderstaande inligting en maak asseblief seker by die o.9 groepe of jou kind hokkie en rugby/netbal speel.

SPANNE vir TUIS wedstryde:

Rugby

  • o.7 A & B
  • o.8 A & B
  • o.9 A & B

Hokkie

  • o.9 A Seuns
  • o.9 B Seuns
  • o.9 C Seuns

PLEK: Conradieveld, Varsity straat

WEDSTRYDE BEGIN: 14:15 [rugby] en 14:45 [hokkie]

Daar sal ‘n snoepie beskikbaar wees.

GOOGLE FORM

PROGRAM

 

SPANNE vir WEG wedstryde:

Netbal

  •  o.7 A, B en C
  • o.8 A, B en C
  • o.9 A, B en C

Hokkie

  • o.9 A Dogters
  • o.9 B Dogters
  • o.9 C Dogters

PLEK: Durbanville Voorbereiding, Durbanville

BUS VERTREK: 13:00 [o.7 – o.8] 13:30 [o.9]

BUS TERUG:   ± 16:30 [o.7 – o.8] 17:00 [o.9]

GOOGLE FORM

PROGRAM