Een-en-dertig van ons gr. 4-7-leerders het aan die einde van verlede kwartaal aan die Kaapse Eisteddfod se skryfafdeling deelgeneem. Die leerders kon kies of hulle ‘n gedig of prosastuk wou skryf. Die Jannies het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en puik uitslae opgelewer. Volgende jaar maak ons weer so!

Baie geluk aan die volgende leerders wat  EERVOLLE VERMELDING/VERMELDING ontvang het:
Gr.4: Stella Pansegrouw
Gr.6: Sophia Fourie, Emma Jonker, Emma van Biljon, Crystal Conradie, Zuletha Ferreira, Pierre-Jaque Smit, Marais Groenewald, Mieke Nel, Lisa van As en Annabel Potgieter
Gr.7: Susan Burger

Baie geluk aan die volgende leerders wat LOF (80-89%) behaal het:
Gr.4: Sabine Barnard, Annalene VIljoen, Susie Samuels en Sarah Roff 
Gr.5: Karu Rademeyer, Isabella Marais, Leah de Kock en Ano Marx 
Gr.6: Zadie Loubser en Neil Heyns
Gr.7: Lara Warren, Kate Mouton, Anna Dawes, Albert Griesel, Cara Swanepoel en Luja Marx

Drie van ons leerders het HOOGSTE LOF (90%+) behaal! Daar wag groot dinge op julle drie! Baie geluk!
Gr.4: Katryn Silvis (91%)
Gr.5: Jeanne Koen (90%)
Gr.7: Adele Holtzhausen (90%)