Interskole Geesvang 19 Aug, 2022 | Nuus, Sport Hou die Kiek later vandag vir video’s en foto’s van die interskole geesvang dop wat vanoggend in die skoolsaal plaasgevind het. Samehorigheid op sy beste!