SPANNE:
Rugby
o.7 A & B; o.8 A & B; o.9 A; o.11 A & o.13 A
Netbal
o.7 Akkedisse & Bokkies; o.8 Akkedisse & Bokkies; o.9 A, B & C; o.10 A & B; o.11 A & B; o.12 A, B & C; o.13 A, B & C
PLEK: Robertson, Laerskool Robertson
WEDSTRYDE: Begin om 08:00
TOEGANG: R10 volwassenes en R5 kinders.
BUS VERTREK: 04:30
BUS TERUG: ± 17:00
BUS KOSTE:
R 50 indien slegs eendag deelneem.
R 80 indien op Vrydag en Saterdag deelneem
*Betalings kan op die Karri-toep gedoen word in die nuwe kwartaal.
SPORTDRAG:
Rugby
• Rugbytrui en bloubroek
• Skoolsweetpak (gemerk)
• Indien spelers ‘n sweetpak dra moet hulle tekkies dra
Netbal
• Netbalrompie en oranje JVR-hempie (sonder moue)
• Wit sokkies (NIE ‘secret socks’ NIE)
• Tekkies
• Skoolsweetpak (gemerk)
Daar sal ‘n snoepie en ander stalletjies beskikbaar wees.