SPANNE:
Hokkie: Seuns
o.9 A ; o.10 A ; o.11 A; o.13 A en o.13 B (o.12 seuns)

Hokkie: Dogters
o.9 A ; o.10 A ; o.11 A; o.13 A

PLEK: Robertson, Laerskool Robertson

WEDSTRYDE: Begin om 14:00

PROGRAM

TOEGANG: R10 volwassenes en R5 kinders. 

BUS VERTREK: 10:30

BUS TERUG: ± 20:00

BUS KOSTE:    R 50 indien slegs eendag deelneem.
                             R 80 indien op Vrydag en Saterdag deelneem
*Betalings kan op die Karri-toep gedoen word.

SPORTDRAG:

Hokkie: Dogters
• Blou skort en oranje JVR-hempie (geen moue)
• Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank)
• Shin gaurds & mondskerm
• Tekkies (GEEN sokker toks)
• Skoolsweetpak (gemerk)

Hokkie: Seuns
• Blou kortbroek en rugby trui
• Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank)
• Shin gaurds & mondskerm
• Tekkies (GEEN sokker toks)
• Skoolsweetpak (gemerk)

Daar sal ‘n snoepie en ander stalletjies beskikbaar wees.