Geen Dramalesse (privaat) tydens laaste week nie 14 Jun, 2022 | Drama, Kuns en Kultuur, Nuus Liewe Drama-ouer/voog Ons sluit hierdie week met dramalesse vir kwartaal 2 af. Daar sal volgende week geen drama wees nie. Ons het alreeds laas week met die Vrydag-maats afgesluit. Baie dankie! Groete, Jana