Kitaarlesse 10 Jun, 2022 | Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Shaun, die kitaaronderwyser, het van volgende kwartaal af weer ‘n paar plekke vir kitaar, ukelele of elektriese kitaar oop. Indien jy belangstel, kontak hom op 063 131 1462.