Die musiekkonserte vir gr. 4 – 7 vind op 21 Junie in die saal plaas.
 
08:30   gr. 4 en 5
10:45    gr. 6 en 7
 
Almal is welkom om dit by te woon.
Die Seniorkoor sal aan die einde van elke konsert sing.