Baie geluk aan Sabine Barnard in graad 4 wat ‘n 7de plek in die Wes-Kaap vir ATKV-Redenaars behaal het!

Ons is baie trots op jou en hierdie puik prestasie.  Heerlik dat ons skool op hierdie vlak verteenwoordig word.