Eisteddfod: Solosang 1 Jun, 2022 | Eisteddfod, Kuns en Kultuur, Nuus Ons herinner ouers aan die Eistedfodd: Solosang wat op Saterdag, 11 Junie, by ons skool plaasvind. Leerders het reeds die onderskeie tye van hul optredes ontvang.