ATKV-Redenaarsuitslae (semi-finale uitdunronde Top tien: Wes-Kaap) 1 Jun, 2022 | Kuns en Kultuur, Nuus, Redenaars Baie geluk aan Sabine Barnard in graad 4 wat ‘n 7de plek in die Wes-Kaap vir ATKV-Redenaars behaal het! Ons is baie trots op jou en hierdie puik prestasie. Heerlik dat ons skool op hierdie vlak verteenwoordig word.