Skaakuitslae van die week 24 Jul, 2026 | Sport, Nuus, Skaak, Sport, Sportuitslae Christina du Toit en Pieter-Steph Bothma het gedurende die vakansie aan die Skaak SA Ope deelgeneem. Christina het ‘n 30ste plek in haar ouderdomsgroep behaal, terwyl Pieter-Steph ‘n 32ste plek verower het. Baie geluk met julle prestasies!