HS JvR Kaas-en-Wyn, 3 Maart 2022 25 Feb, 2022 | Algemeen, Nuus HS JvR hou Afrikaans-week en bied ‘n heerlike kaas-en-wyn aand op Donderdag, 3 Maart, om 18h00 aan. Dit is ‘n inisiatief wat ons graag met die Laerskool saamdoen!