Dit is weer tyd vir Eisteddfod-inskrywings! Die datums van die Eisteddfod is in Mei.  Die definitiewe datums sal binnekort bekendgemaak word. Ons wag nog daarvoor.

  • Sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag, 4 Maart.
  • Whatsapp asb. die inskrywingsvorm na 072 014 8234 (Jana)
  • Kostes beloop: R65 per inskrywing.
  • Sluitingsdatum vir betaling is 12 Maart.
  • Betalings word deur die Karri-app gedoen.
  • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

Sang- en Musiekinskrywings

Inskrywings vir sang en musiek moet 19 Maart in wees. Die Karri-toep sal later hiervoor oopmaak. Sang- en musiekinskrywings word deur die musiekpersoneel bepaal. Ouers sal gekontak word.

Lees die vorm vir die kategorieë en vul dit in om in te skryf.

EISTEDDFOD 2022 inskrywings