Heelwat van ons leerders het gedurende die af-seisoen begin om aksienetbal te speel en ons kan duidelik die verskil in hul spel sien. Een van ons o/13-mammas het aangebied om die span te bestuur.
Die span bestaan uit verskeie spelers en roteer gereeld omdat almal nie elke week beskikbaar is nie. Die wedstryde vind Maandae tussen 17:00 – 18:00 by Montague Gardens se Aksienetbalbane plaas.

Enige o/11 – o/13 netbalspelers wat belangstel om deel van die groep te word, kan vir Linde Liebenberg direk  by 083 564 1170 kontak .