Unisa klaviereksamens 11 Aug, 2021 | Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Datums is nog nie finaal bevestig nie, maar die klaviereksamens sal moontlik tussen 20 en 22 September geskied.