Jannies Talent 12 Feb, 2020 | Jannies Talentaand, Kuns en Kultuur, Nuus Vinnig spring as jy wil deelneem!!! Julle is sulke talentvolle kinders. Kom spog daarmee!! Daar word net ‘n beperkte aantal kinders gekeur. Kom meld ook aan by juf. Helecia as jy dink jy kan dalk ‘n goeie aanbieder wees.